Vinnige sjokolade poeding

4 eetlepels meel, 4 eetlepels suiker, 4 eetlepels kakao, 1 eier,

3 eetlepels melk, 3 eetlepels olie en bietjie vanilla essence.

Meng alles saam in ‘n koffie beker.

Sit in mikrogolf vir 3 minute.

Leave a Reply