Step in the Wrong direction

My inngege meegevoel saam met Mnr. Eugène Terre’Blanche se gesin en vriende.

Dit was ‘n groot verlies wat die land gely het.

Oom Eugène was ‘n baie goeie man en baie mense gaan hom mis.

Met die moord het die land ‘n reuse stap in die verkeerde rigting gegaan.

Mense soos die  is die rede hoekom die wereld vir Suid Afrika wag om die wereld beker op te neuk.

Dis net tyd voor nog niemand die lied van Malema uit oefen en dan gaan die vonke spat.

Weereens … My inngege meegevoel saam met Mnr. Eugène Terre’Blanche se gesin en vriende.

Leave a Reply