Funny Stuff

Death Jokes

A life long supporter of the labour party was lying on his death bed when he suddenly decided to join the Tory party.

“But why?” asked his puzzled friend, “You’re labour through and through … Why change now?”

The man leaned forward and explained: “Well, I’d rather it was one of them that died and not one of us.”

Cheating Jokes

A woman was cleaning her husbands dresser drawers when she found 3 golf balls and a box with $2000 in it. She waited for him to come home from the golf course to ask him why these things were hidden in his dresser drawer.

The husband said I’m sorry I hid this from you but the truth is every time I cheated on you over the last 30 years I put a golf ball in the drawer.

The wife was very upset at first but after thinking about it said “I guess 3 times in 30 years is really not that bad! Oh by the way what is the $2000 in the drawer.

The husband replied” Well every time I got to a dozen balls I sold them.

BRAKPAN ETIKET

ALGEMEEN

1. Moet nooit bier saamvat na ‘n job interview nie.
2. Probeer eers uitvind wie die mense in jou jaard is voor jy begin skiet.
3. Die dominee smaak dit nie as jy ‘n cooler box saamvat kerk toe nie.
4. As jy die bed moet stofsuig is dit tyd om ander lakens op te sit.
5. Selfs al is jy seker jy is ingesluit in die testament, moenie jou Venter saamsleep na ‘n begrafnis toe nie.

UITEET

1. As jy wyn skink, tilt die paper cup sodat jy nie die “vrug” van die wyn
bederf nie.
2. As jy uit die bottel uit drink, hou hom so vas sodat jou vingers die label toehou.

ONTHAAL IN JOU HUIS

1. Moenie jou geliefde opgestopte hamster/kat/hond/aap op die koffietafel sit nie.
2. Moenie dat jou hond van die tafel eet nie (al is sy maniere beter as jou gaste s’n).

PERSOONLIKE GESONDHEID

1. Terwyl ore gereeld moet skoongemaak word, is dit ‘n job wat verkieslik met jou eie bakkiesleutels gedoen moet word.
2. As jy toiletware reg gebruik kan jy ‘n paar dae gaan sonder ‘n wassie.
3. Grond en olie onder jou vinger naels is ‘n social nee, want dit gee daai finger snacks ‘n snaakse smaak en cherries laaik dit nie so kwaai nie.

VERHOUDINGS (buite die familie)

1. Bied altyd aan om die aas aan jou goose se hoek te sit, veral met die eerste date.
2. Wees aggressief. Laat weet haar jy wag al twee jaar om met haar uit te gaan
nadat jy daai goed gelees het teen die toilet muur daar by Shoprite.
3. Maak seker jy vind uit by haar ma-hulle wanneer sy by die huis moet wees.
Party sal sê 10-uur, ander “Maandag”. As die antwoord Maandag is,is dit jou job
om te sorg dat sy betyds by die skool is.

FLIEK

1. Huilende babas moet verkieslik na die voorportaal gevat word en onmiddelik na die show gehaal word.

2. Moenie met die mense op die screen probeer praat nie. Jarelange wetenskaplike navorsing het bewys dat hulle jou nie kan hoor nie.

TROUES

1. Kleinvee is nie so ‘n hot trougeskenk nie.
2. As jy die bruid langer as 5 sekondes soen, kan jy miskien geskiet word.
3. Vir die bruidegom: Huur ‘n tux; ‘n corduroy broek en T-shirt met ‘n cummerbund werk nie so lekker nie.
4. Al is dit moelik, se maar ja vir sokkies en skoene (al is dit dan net vir die kerk).

BESTUUR

1. Dim jou ligte as ‘n kar van voor af kom, al is jou gun gelaai.
2. As jy by ‘n 4-way stop kom, ry die ou met die grootste wiele eerste.
3. Moet nooit ‘n ander blaar se kar tou met pantyhose en duct tape nie.
4. As jy jou vrou/goose met ‘n kannetjie stuur om te gaan petrol haal, is dit swak maniere om haar te vra om bier ook terug te bring.
5. Moenie spin as jy in ‘n begrafnisstoet ry nie.

Golf Jokes

Did you know that O.J. Simpson, Monica Lewinsky, Ted Kennedy, and President Bill Clinton are all avid golfers?

O.J.’s a slicer, Monica’s a hooker, Ted Kennedy can’t drive over water, and Clinton can’t seem to hit the right hole!

Plaas probleme

“Hallo baas Rod. Dis Philemon, die voorman op jou plaas. Ek probeer jou al dae lank innie hande kry.”

“Hallo Philemon. Wat kan ek vir jou doen? Is daar probleme?”

“Um. Ek bel net om te vertel die baas se papagaai is dood.”

“My papagaai? Dood? Die een wat die nasionale kompetisie gewen het?”

“Yebo. Dis hy daai.”

“Deksels, dis nou jammer. Ek het ‘n klein fortuin op daardie voël spandeer. Waaraan is hy dood?”

“Hy het vrot vleis ge-eet baas Rod.”

“Vrot vleis? Wi’et hom vrot vleis gegee?”

“Niemand nie baas Rod. Hy het die vleis van die dooie perd ge-eet.”

“Dooie perd? Watter dooie perd?”

“Die thoroughbred baas Rod.”

“My pryswenner perd is dood?”

“Yebo. Hy’s dood van al die harde werk om die waterkar te trek.”

“Is jy nou gerook? Watter waterkar?”

“Die een wat ons gebruik het om die vuur dood te maak, baas Rod.”

“Goeie genugtig, van watse vuur praat jy?”

“Die een in jou huis baas Rod. Die kers, hy het geval en die gordyne aan die brand gesteek.”

“Wat ‘n ongeluk…Wil jy nou sê die huis het afgebrand deur ‘n kers wat omgevoeter het?”

“Yebo.”

“Maar daar’s mos elektrisiteit by die huis. Waarvoor het die kers gebrand?”

“Vir die begrafnis baas Rod.”

“WATTER DONNERSE BEGRAFNIS?”

“Van jou vrou baas Rod. Sy het een aand hier aangekom en vir niemand vertel sy kom nie. Ekket gedog dis ‘n rower, toe slaan ek haar dood met die baas se nuwe vistok.”

STILTE…..

L A N G E R S T I L T E . . . . .

E I N D E L I K . . .

“Philemon, as jy my fokken vis stok gebreek het, moer ek jou dood!

Contact Form

*(denotes required field)

Facebook Like Box