Tug-skande ná Bok-triomf

Die is ‘n baie interesante berig in Beeld van 14-Sep-2009

Tug-skande ná Bok-triomf

Kiwi’s is berug slegte verloorders, maar ná hul span eergister hier sy moses teen die Springbokke teëgekom het in die beslissende Drienasies-kragmeting het die vierweek-skorsing van Jaque Fourie vir ’n boorvat op Ma’a Nonu dié wete versterk.

Fourie was duidelik skuldig, maar sy straf is buite proporsie met dié wat slegs elke dan en wan opgelê word vir vuil spel téén die Springbokke. Continue reading Tug-skande ná Bok-triomf

Just for Shits and Giggles