A Tribute to Bakkies Botha

Bakkies Botha…… Jy is ‘n yster en as die ander spanne huil omdat jy hul dalk PERONGELUK seermaak…. moet SA net se SHIT HAPPENS.

Die Head butt het meer gelyk of you momentum jou oor Cowan gevat het en to lug hy sy kop op.

Ek is baie jammer jy is vir so lank geskors die bokke gaan jou intensieteit mis.

Hoop die breuk lat jou maar bietjie afkoel en dan vat jy die Bulle tot Curribeker Glorie.

Leave a Reply